Ontdek jou volgende GEUR – Kry al 5 van ons Dames erfenis reeks in 3ml bottels. Jou eie sample pak
1 review for Dames Ontdekkings Stel
Add a review Cancel reply
Related products
R550.00
R115.00
R550.00
R550.00
R550.00
R550.00
R550.00
Melissa (verified owner) –
Ek het vandag my ontdekkings stel ontvang in die hoop dat ek n gunstelling geur sal vind, maar is dit een van die moeilikste besluite wat ek moet maak want hulle ruik almal lekker. Ek sien al hoe ek meer as een koop.