Katarina is ‘n alledaagse nooi wat vreugde in eenvoud vind. Jy sal haar dikwels vind in ‘n koffie winkel waar sy verlore is tussen die bladsye van haar boek. Sy het ‘n aanloklike roosgeur wat jou verwelkom sodra jy haar vergesel om ‘n koppie koffie. Soos jy haar leer ken ontdek jy perske bloeisel, pomelo en sjampanje in haar hart. Wanneer sy jou vriendelik groet en terug klim in haar boek los sy jou met ‘n hangende geur van amber en muskus. ‘n Geur so onthoubaar soos Katarina self. Sy vind aanklank by almal met haar chic en plat op die aarde sjarme.
Related products
R550.00
R115.00
Rated 5.00 out of 5
R550.00
Rated 5.00 out of 5
R115.00
R550.00
Reviews
There are no reviews yet.