Klara is die epitoom van verfyndheid met ‘n betowerende teenwoordigheid. Sy straal elegansie met die aromatiese sjarme van laventel wat kalmte en verfyning verteenwoordig. Die delikate lemoen bloeisel note gee haar ‘n sagte aanloklikheid, terwyl die ryk muskus note ‘n diepte van karakter simboliseer. Die soet vanielje rond haar goed af. Sy bring altyd n tikkie klas en gesofistikeerdheid na enige geselskap.
Klara is perfek vir die kouer maande of as jy n aand moet warm maak… 

Hendriette Hanekom (verified owner) –
WOW!! Wat ‘n ongelooflike parfuum. Dankie vir die special touch van die mooi en spesiale verpakking. Absoluut amazing produk.Love dit.
geurcoza –
Baie dankie Hendriette! Ons is bitter bly jy geniet vir Klara! Sy het ongelooflik baie klas