Gemaak met gedistilleerde water spesiaal vir die jong dame met n sensitiewe vel. (daar mag dalk skeiding wees)
Lekkertjies is ‘n soet GEUR, die perfekte mengsel van soet en kinderlikheid. Lig genoeg om by kinders te pas. Gemeng met ons hoë graad olies, teen 10% olie.
Reviews
There are no reviews yet.