Elke tuis Geur is 200ml.
Bitterbessie – Vars Gemmer en Lemmetjie geur wat jou huis in n sitrus boord verander.
Dagbreek – Skoon linne en baba poeier. Die perfekte geur vir daai skoon gevoel
Suikerbekkie – Soet en sitrus. Suikerbekkie is die veelsydigste tuis geur. Suiker en pomelo’s, maak die onvergeetlik.
Sonvanger – Vanielje en hout, n diep geur wat perfek is vir daai winter maande
Reviews
There are no reviews yet.