Saartjie - GEUR
Peer · Koffie · Vanielje
Handgemaak in Pretoria met 30–35% geurolie vir ’n geur wat lank hou.
Peer · Koffie · Vanielje
Klapperwater · Groen vy · Sandaalhout
Sjampanje-rosé · Perskebloeisel · Roos
Franse vanielje · Wit blomme · Romerig
Versend binne twee weke.
Pistachio · Karamel · Suiker
Versend binne twee weke.
Sisiliese mandaryn · Neroli · Patchouli
Ambrette-saad · Seesout · Salie
Bergamot · Pynappel · Rokerige berk
Mandaryn · Lietsjie · Perske
Viooltjieblaar · Salie · Vetiver
GEUR is die eerste en enigste unieke Afrikaans-geïnspireerde parfuumhandelsmerk in Suid-Afrika.
Ons vier ons kultuur en kwaliteit met luukse parfuum wat lank hou teen ‘n fraksie van die prys.
Handgemaak in Pretoria met die hoogste gehalte olies van Grasse, Frankryk, meng ons ons geure teen 30-35% olie-inhoud – vir ‘n geur wat jou die hele dag omvou.
Plaaslik gemaak. Internasionale gehalte. Afrikaans tot in die kern.
Het jy al jou kenmerk GEUR ontdek?
Al ons parfuim word teen tenminste 30% olie gemeng teenoor basis. Meeste van die parfuum op die rakke word teen 15-20% gemeng. Dit beteken, GEUR hou jou heel dag.
Wie het tyd vir kopieë? Ons parfuum is eg en uniek. DIT IS NIE ‘n kopie van ander handelsname nie. Elke GEUR is sorgvuldig gemeng om jou unieke jy uit te beeld.
Nie seker watter geure om te kies nie? Doen eers die GEUR-vraelys en bou daarna jou ontdekkingsstel.
WARE MENSE. WARE GEURE.