
Ons storie
GEUR is die eerste en enigste unieke Afrikaans-geïnspireerde parfuumhandelsmerk in Suid-Afrika.
Ons vier ons kultuur en kwaliteit met luukse parfuum wat lank hou teen ‘n fraksie van die prys.
Handgemaak in Pretoria met die hoogste gehalte olies van Grasse, Frankryk, meng ons ons geure teen 30-35% olie-inhoud – vir ‘n geur wat jou die hele dag omvou.
Plaaslik gemaak. Internasionale gehalte. Afrikaans tot in die kern.
Het jy al jou kenmerk GEUR ontdek?
Parfuum wat hou
Al ons parfuim word teen tenminste 30% olie gemeng teenoor basis. Meeste van die parfuum op die rakke word teen 15-20% gemeng. Dit beteken, GEUR hou jou heel dag.
Wie het tyd vir kopieë? Ons parfuum is eg en uniek. DIT IS NIE ‘n kopie van ander handelsname nie. Elke GEUR is sorgvuldig gemeng om jou unieke jy uit te beeld.
Vind Jou GEUR
Vind jou gunsteling GEUR met een van ons ontdekkings stelle
-
Dames Ontdekkings Reis - GEUR
Regular price R 115.00 ZARRegular priceUnit price per -
Mans Ontdekkings Reis - GEUR
Regular price R 115.00 ZARRegular priceUnit price per -
Kombinasie Ontdekkings Reis - GEUR
Regular price R 180.00 ZARRegular priceUnit price per
WOW! Wat ‘n ongelooflike parfuum. Baie dankie vir die special touch van die mooi en spesiale verpakking. Absoluut amazing produk. Love dit.
Hendriette Hannekom