Skip to product information
1 of 3

GEUR

Theodorus - GEUR

Theodorus - GEUR

Regular price R 550.00 ZAR
Regular price Sale price R 550.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Theodorus is die staatmaker van die geurwêreld –
Die een wat altyd die ys onthou en nog hout op die vuur gooi. Sy top note is ‘n uitbarsting van sitrus te danke aan suurlemoen en bergamot en’n pittige draai van pienk peper vir daardie ekstra diepte. Soos die geur ontwikkel, is daar ‘n vleug van geranium en neutmuskaat, wat kompleksiteit byvoeg. Dit is wel die basisnote – sederhout, labdanum, en sandaalhout – wat jou vertroue gee; soos daai vriend wat altyd jou glas vol hou.
View full details