GEUR
Isabella - GEUR
Isabella - GEUR
Regular price
R 550.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 550.00 ZAR
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Isabella is soos ‘n warelwind roman met die Middellandse See – ‘n geur wat jou van jou voete af vee en na die wit strande van Sicilië neem.
Sy begin met ‘n verfrissende uitbarsting van Sisiliese suurlemoen, gevolg deur n onvergeetlike see sout geur. Sodra jy verneem dis waar dit eindig, verskyn delikate blom note van laventel en jasmyn, wat haar ekstra romanse gee. Met n laaste poging om jou hart te wen omvou sy jou met sederhout en amber. Sy is die soort geur wat soet nikshede in jou oor fluister en jou laat droom van jou volgende Middellandse See-avontuur


